| 30 July 2009
Die ATKV ht onlangs die Pella toer gedoen op die Oranje Rivier naby Pofadder. Die rivier was op 'n baie lekker vlak en die temperature baie gematig. Die nagte was koel en die water het vrywillige swem inhibeer. Die goep het uit 8 bestaan.



